2014 Japannese Grand Prix

2014 Formule 1 Japannese Grand Prix
Datum 5 Oktober 2014
Plek Suzuka Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Nico Rosberg Mercedes
Tyd 1:32.506
Vinnigste rondte
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:51.600 (rondte 39)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes
2 Nico Rosberg Mercedes
3 Sebastian Vettel Red Bull-Renault

Die 2014 Formule Een Japannese Grand Prix is op 5 Oktober 2014 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy